[Wcm] Webblad - Takke: Struktuur en terminologie
Van der Westhuizen, INGRID <ivdw@sun.ac.za>
IVDW at sun.ac.za
Wed Aug 31 16:04:33 SAST 2011
Hi Colleagues
- Please see below the structure for the Branch libraries as well as Afrikaans and English terms (document attached) to be used when developing new web pages for the Branch libraries.
- If any of the terminology (as per attached document) changes on the home page, the Branch libraries will follow suit and use that in stead.
- Comments are welcome.
Vlak1Voorbeeld1.pdf:
Die Feedback & Comments skakel is onder die biblioteekure aangebring.
Al vier skakels - About / Services / Resources / FAQs - is hyperlinks na en het hul eie vlak 2 blaaie.
Vlak2_about
ABOUT ENGINEERING & FORESTRY
FIND US - skakel na kaarte & aanwysings
HOURS - ure uitgespel of skakel na algemene kalender en ure blaaie
ACCESS & MEMBERSHIP - 'n Kort omskrywing van takverwante inligting
OUR COLLECTIONS - 'n Kort omskrywing van hoe bib. Fakulteit bedien / voorraadbou / waaruit versameling bestaan / spesifieke versamelings
OUR SPACES AND PLACES - Kort lys of skakel na aparte blad
CONTACT US - lys van personeel en kontakbesonderhede
HISTORY - skakel na algemene geskiedenis blad
Vlak2_services
SERVICES @ ENGINEERING & FORESTRY
BORROWING - slegs unieke takverwante kategorieë
RENEW - skakel na My library account
REQUEST from another library - skakel na IL vorm
COPYING & PRINTING - kort paragraaf met takverwante inligting
SERVICES FOR YOU (die idée hiermee is dat takspesifieke dienste vir gebruikersgroepe saamgegroepeer word soos op die tuisblad.Dit gee ook geleenheid om aan die einde van elke blad te skakel na meer wat dan die tuisblad se skakel is vir die betrokke groep )
Off-Campus students - kort omskrywing van takspesifieke diens of skakel na Services for OffCampus students - Lyndall se blad)
Undergraduates (User guide) - skakel na User guide for Undergraduates (wat vanaf hoofblad ook skakel.)
Postgraduates & Researchers - skakel na Services specially for takspesifieke diens, met skakel na gepaste een van die Research Commons)
Academic Staff (link na Services specially for Academic Staff, waar skakel ingesluit word om 'n nuwe bron te kan aanbeveel, groepopleiding versoek kan word, versoeke geplaas kan word om bronne vir reserveer, e.s.m.)
???? (skakel na kort paragraaf oor dienste vir enige ander Spesiale kliënte kategorieë by takbiblioteke)
Prospective Students, Visitors , Students & Staff from other universities - skakel na gepaste User guide op tuisblad
Vlak2_resources
RESOURCES @ ENGINEERING & FORESTRY
DATABASES - lysie of skakel na uitgebreide takspesifieke databasisse
SELECTED WEB SITES - lysie of skakel na uitgebreide takspesifieke databasisse
SUBJECT GUIDES (of INFORMATION RESOURCES BY DISCIPLINE) - skakel na vakgidse (indien ontwikkel en gebruik dieselfde bewoording as hoofkampus)
FACULTY LIBRARIANS - skakel na kontakinligting met kort paragraaf dat bibliotekarisse beskikbaar is vir biblioteekgerigte dienste.
DOMUS (Musiek-spesifieke skakel)
Vlak2_faq
ENGINEERING & FORESTRY FAQs
Vrae en antwoorde in QA formaat.
- Die Vlak 2 spyskaart aan die linkerkant van die blad word dinamies gegenereer vanaf die Vlak 1 ABOUT, SERVICES, RESOURCES, FAQs spyskaart
- Met lang lyste van databasisse en webblaaie, kan daar op Vlak 2 ge-scroll word.
Kind regards
Ingrid
pp. Natasja, Lucia, Beulah & Ingrid
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110831/6bc3d98d/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: Terminologie.docx
Type: application/vnd.openxmlformats-officedocument.wordprocessingml.document
Size: 19448 bytes
Desc: Terminologie.docx
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110831/6bc3d98d/attachment-0001.docx>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: Vlak1_takke.pdf
Type: application/pdf
Size: 189157 bytes
Desc: Vlak1_takke.pdf
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110831/6bc3d98d/attachment-0001.pdf>
More information about the Wcm
mailing list