[Wcm] Forms

Pretorius, Delene <dp2@sun.ac.za> dp2 at sun.ac.za
Mon Mar 11 12:28:07 SAST 2013


Hallo Natasja

Baie dankie vir die lys van vorms wat aandag gaan kry.

Ek is veral baie bly om die CALICO referral letter op die lys te sien. Tans versoek ons kliente op die webblad om die aangehegte vorm (in pdf opgelaai) te voltooi.  Daar is egter geen details oor waarheen en na wie die voltooide vorm gestuur moet word en 'n onderneming dat die 'referral letter'  elektronies aan die klient gestuur sal word nadat Uitleenafdelingpersoneel die versoek geprosesseer en geteken het nie.

Wat op die webblad moet kom is 'n vorm om aansoek te doen (slegs kliente se besonderhede is nodig, soos in die geval van aansoek vir 'n CHELSA brief). Nadat die versoek verwerk is deur Uitleenafdelingpersoneel moet die Calico referral letter (met handtekening van betrokke personeellid) in pdf formaat per e-pos gestuur aan die klient. Dit MOET vir die klient moontlik wees om 'n Calico referral letter te kry SONDER om persoonlik biblioteek toe te kom. Tans is daar heelwat frustasie hieromtrent onder Afkampusstudente en ek sal bly wees as daar prioriteit gegee kan word aan die elektroniese aansoek vir 'n Calico toestemmingsbrief.
Borrowing from other Western Cape university libraries
Registered honours, master's and doctoral students and staff of Stellenbosch University may complete attached form<http://library.sun.ac.za/SiteCollectionDocuments/circ/CALICOVerwysingsbrief.docx>  to request a referral letter to present at the other Western Cape university libraries mentioned above in order to apply for borrowing membership.

Die leen van boeke by ander universiteitsbiblioteke in die Wes-Kaap
Geregistreerde honneurs-, meesters- en doktorale studente en dosente van die Universiteit Stellenbosch kan aangehegte vorm<http://library.sun.ac.za/SiteCollectionDocuments/circ/CALICOVerwysingsbrief.docx> voltooi om by een van die  universiteitsbiblioteke hierbo genoem aansoek om toelating en uitleenvoorregte te doen.


Vriendelike groete / Kind regards
Delene Pretorius
Hoof:Afdeling Inligtingsdienste/Head:Information Services Division  | JS Gericke Biblioteek/Library
Universiteit Stellenbosch University | tel +27(021)808 4382 | library.sun.ac.za | m.library.sun.ac.za
[Description: Description: Description: cid:image004.jpg at 01C9FFC1.4A20BBC0]

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Malherbe, N, Mev <nmalherbe at sun.ac.za>
Sent: 06 March 2013 09:49 AM
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Subject: [Wcm] Forms

Goeiemôre Kollegas,

Hierby aangeheg 'n opgedateerde lys van alle vorms vir die web wat nog in FrontPage of in Word/PDF-formaat is.

Ter opsomming:
FrontPage

Word / PDF

CHELSA

CALICO referral letter

Database evaluation

Interlending requisition

Learning Commons suggestion

Short Loans reservation

New acquisitions list

Study cubicle application

Off-campus students registration



Recommend a purchase



Request an interlibrary loan



Request for training




Ek sal oor die volgende paar weke met die betrokke persone vergader oor die oordoen van bogemelde vorms in InfoPath.

Groete,
Natasja
____________________________________________
Natasja Malherbe
Informasietegnologie /  Information Technology
US Biblioteek- & Inligtingsdiens   /  SU Library & Information Service
Stellenbosch University, Private Bag X5036, 7599, South Africa
Tel:  +27 21 808 2845                                Fax: +27 21 808 3723
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/> | m.library.sun.ac.za<http://m.library.sun.ac.za/>



________________________________

E-pos vrywaringsklousule Hierdie e-pos mag vertroulike inligting bevat en mag regtens geprivilegeerd wees en is slegs bedoel vir die persoon aan wie dit geadresseer is. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel dat u hierdie dokument geensins mag gebruik, versprei of kopieer nie. Stel ook asseblief die sender onmiddellik per telefoon in kennis en vee die e-pos uit. Die Universiteit aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of uitgawe wat voortspruit uit hierdie e-pos en/of die oopmaak van enige lêers aangeheg by hierdie e-pos nie. E-mail disclaimer This e-mail may contain confidential information and may be legally privileged and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone, and delete the e-mail. The University does not accept liability for any damage, loss or expense arising from this e-mail and/or accessing any files attached to this e-mail.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20130311/37029b02/attachment.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image001.jpg
Type: image/jpeg
Size: 1304 bytes
Desc: image001.jpg
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20130311/37029b02/attachment.jpg>


More information about the Wcm mailing list