[Wcm] Naamsverandering: Fakulteit Gesondheidswetenskappe

Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> nmalherbe at sun.ac.za
Wed May 16 15:45:25 SAST 2012


Goeiemiddag Web Editors,

Neem asb. kennis dat Fakulteit Gesondheidswetenskappe 'n naamsverandering ondergaan het. Die naam is nou: Faculty of Medicine and Health Sciences<http://sun025.sun.ac.za/portal/page/portal/Health_Sciences/English/Home> (Engels) en  Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe<http://sun025.sun.ac.za/portal/page/portal/Health_Sciences/Afrikaans/Tuisblad> (Afrikaans). Ingrid is tans besig om hul takbiblioteek se webblaaie hiervolgens op te dateer, maar indien enige van julle 'n verwysing op 'n takblad / libguide na die fakulteit het, dateer asb. op.

Baie dank by voorbaat.
Natasja
____________________________________________
Natasja Malherbe
Informasietegnologie /  Information Technology
US Biblioteek- & Inligtingsdiens   /  SU Library & Information Service
Stellenbosch University, Private Bag X5036, 7599, South Africa
Tel:  +27 21 808 2845                                Fax: +27 21 808 3723
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

[cid:image002.png at 01CD337A.E9342DB0]<http://www.berlin10.org/>





________________________________
E-pos vrywaringsklousule

Hierdie e-pos mag vertroulike inligting bevat en mag regtens geprivilegeerd wees en is slegs bedoel vir die persoon aan wie dit geadresseer is. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel dat u hierdie dokument geensins mag gebruik, versprei of kopieer nie. Stel ook asseblief die sender onmiddellik per telefoon in kennis en vee die e-pos uit. Die Universiteit aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of uitgawe wat voortspruit uit hierdie e-pos en/of die oopmaak van enige l?ers aangeheg by hierdie e-pos nie.

E-mail disclaimer

This e-mail may contain confidential information and may be legally privileged and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone, and delete the e-mail. The University does not accept liability for any damage, loss or expense arising from this e-mail and/or accessing any files attached to this e-mail.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20120516/be347bf8/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image002.png
Type: image/png
Size: 31674 bytes
Desc: image002.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20120516/be347bf8/attachment-0001.png>


More information about the Wcm mailing list