[Wcm] Minutes: Web Commitee Meeting 2012/05/03

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Fri May 4 13:04:45 SAST 2012


Hallo,

Neem asb kennis van die "QR code" item wat ek onderaan die notule bygevoeg het.  Ek het nagelaat om dit op gister se agenda te plaas en daarom het ons dit ook nie bespreek nie.  Maar dit is nou bygevoeg vir dokumentasie doeleindes - indien enigiemand solank hieraan wil aandag gee is jy/julle welkom.  Anderste bespreek ons dit by die volgende vergadering.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Head: Information Technology, Library and Information Service
Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Malherbe, N, Mev <nmalherbe at sun.ac.za>
Sent: 04 May 2012 12:23 PM
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Subject: [Wcm] Minutes: Web Commitee Meeting 2012/05/03


Goeiemiddag,



Die notule van gister se webkomiteevergadering is nou beskikbaar by http://wiki.bib.sun.ac.za/index.php/WCM_Meetings/2012-05-03.

Alle webkomiteelede: maak asb. seker dat jy nie take teen jou naam het nie.
Baie dank by voorbaat.
Natasja
____________________________________________
Natasja Malherbe
Informasietegnologie /  Information Technology
US Biblioteek- & Inligtingsdiens   /  SU Library & Information Service
Stellenbosch University, Private Bag X5036, 7599, South Africa
Tel:  +27 21 808 2845                                Fax: +27 21 808 3723
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

[cid:image001.png at 01CD29F6.7A167C40]<http://www.berlin10.org/>




________________________________
E-pos vrywaringsklousule

Hierdie e-pos mag vertroulike inligting bevat en mag regtens geprivilegeerd wees en is slegs bedoel vir die persoon aan wie dit geadresseer is. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel dat u hierdie dokument geensins mag gebruik, versprei of kopieer nie. Stel ook asseblief die sender onmiddellik per telefoon in kennis en vee die e-pos uit. Die Universiteit aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of uitgawe wat voortspruit uit hierdie e-pos en/of die oopmaak van enige lêers aangeheg by hierdie e-pos nie.

E-mail disclaimer

This e-mail may contain confidential information and may be legally privileged and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone, and delete the e-mail. The University does not accept liability for any damage, loss or expense arising from this e-mail and/or accessing any files attached to this e-mail.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20120504/6206b8bc/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image001.png
Type: image/png
Size: 31674 bytes
Desc: image001.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20120504/6206b8bc/attachment-0001.png>


More information about the Wcm mailing list