[Wcm] Struktuur aanpassings op Sharepoint web

Van Wyk, Elbie <ejvw@sun.ac.za> EJVW at sun.ac.za
Mon Sep 26 12:00:09 SAST 2011


Hallo Wouter en Natasja

Julle gaan seker nog met my, Reinet en Anita asook die content reviewers Lucia en Naomi individueel praat oor die items onder How do I, maar ek wil solank noem dat ek 'n behoefte het dat die items wat gelys word onder How do I hergeorganiseer word.


1.       Ek sou bv. wil hê dat die twee access inskrywings saamgevoeg word met die opskrif - Get access en indien moontlik moet daar met 'n mouse over die twee apparte items hieronder verskyn. Ek weet nie of die mouse over hier ook gedoen kan word nie, dis dus meer 'n vraag? Indien dit nie gedoen kan word nie, moet die twee items net nader aan mekaar verskyn in die lysie. Indien die mouse over wel gedoen kan word, is daar nog ander plekke onder how do I ook waar ek dit sal wil gebruik. Laat weet dus asb of dit moontlik is.
[cid:image002.png at 01CC7C43.D72C9CE0][cid:image010.png at 01CC7C43.D72C9CE0][cid:image012.png at 01CC7C43.D72C9CE0]


2.       Ek dink die  "Find my way around the library" moet liewers net onder user guides inkom.

[cid:image014.png at 01CC7C43.D72C9CE0]

3.       Ek wonder ook oor die Request a training session bewoording. Ek sou dit liewers wil bewoord as net Training. Ek beplan om die opleidingsprogram vir die biblioteek daar te sit, en van die opleiding wat daar gelys gaan word gaan nie versoek kan word deur middle van 'n vorm nie.

[cid:image015.png at 01CC7C43.D72C9CE0]

Vriendelike groete
Elbie




From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>
Sent: 26 September 2011 09:46
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Subject: [Wcm] Struktuur aanpassings op Sharepoint web

Hallo,

Ek het meeste van die struktuur aanpassings aan die webblad gemaak soos Vrydag oor e-pos uitgestuur is, en al die bladouteurs kan asb voortgaan om inhoudvaslegging te doen.

Daar sal later wel nog verdere instruksies van my en Natasja volg oor sekere aspekte van inhoudvaslegging - sommige van die struktuur aanpassings vereis eers addisionele gesprekvoering met die inhoudbestuurders vir daardie omgewings (bv. Items onder "How Do I") so ek kon nie deurgaans  al die veranderinge aanbring nie.    M.b.t. die takbiblioteke se bladsye en hoe om die struktuur aanpassings daar dinamies te laat vertoon is dit vir ons onmiddelike doeleindes problematies omdat die bSOLVe bladuitleg ("page layout") nie dinamiese bywerking van die struktuur toelaat nie.  Vir eers moet die takouteurs voortgaan soos normaalweg en ek sal later die dinamiese komponent byvoeg wanneer bSOLVe se betrokkenheid tot 'n einde gekom het.  Ek sal met elke takbiblioteek persoonlik in verbinding wees hieroor vandag en môre.

Rig gerus enige navrae oor inhoudvaslegging aan my en Natasja.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image001.png
Type: image/png
Size: 290 bytes
Desc: image001.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0007.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image002.png
Type: image/png
Size: 521 bytes
Desc: image002.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0008.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image004.png
Type: image/png
Size: 294 bytes
Desc: image004.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0009.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image010.png
Type: image/png
Size: 527 bytes
Desc: image010.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0010.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image012.png
Type: image/png
Size: 150956 bytes
Desc: image012.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0011.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image014.png
Type: image/png
Size: 51976 bytes
Desc: image014.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0012.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image015.png
Type: image/png
Size: 41135 bytes
Desc: image015.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110926/76a9810f/attachment-0013.png>


More information about the Wcm mailing list