[Wcm] Content Editor voorregte vir TYG + BPK personeel nou reggestel

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Wed Sep 7 09:17:10 SAST 2011


Hallo,

Met verwysing na die "groepe probleem" vir Tygerberg en Bellville Park kampusse waarvan ek melding gemaak het tydens gister se opleidingsessie, neem asb kennis dat dit is nou reggestel.  Personeel by beide kampusse kan nou probeer om met Internet Explorer die http://author.bib.sun.ac.za Sharepoint webblad oop te maak en te redigeer op hul eie werkstasies met hul eie aantekenkodes (behoort outomaties oop te maak).

Neem asb kennis dat alle bywerkings aan die webblad later vandag uitgewis sal word wanneer 'n nuwe kopie van die webblad die bestaande kopie sal oorskryf.  Dit is nodig om die webblad na die Produksie omgewing te neem om sodoende volgende week met die inhoudvaslegging te kan begin.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110907/e7d21832/attachment.html>


More information about the Wcm mailing list