[Wcm] Favicon vir die Biblioteek se nuwe webblad adres

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Mon Aug 15 16:44:09 SAST 2011


Hallo,

Daar is 'n versoek dat ons 'n relevante favicon vir die Biblioteek se webblad identifiseer.  Die Biblioteek besit oor geen departementele/fakulteit identiteit wat bykomend is tot die institusionele identiteit nie maar ek hoor graag van enigiemand wat 'n goeie en gepaste 60 x 60 pixcel ikoon kan vind om as favicon te gebruik met die nuwe webblad.

Stuur asb die ikoon self of 'n skakel na die ikoon as antw op hierdie boodskap na die lys.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110815/24bc1cb4/attachment.html>


More information about the Wcm mailing list