[Wcm] Search Box funksionaliteit

Van Wyk, Elbie <ejvw@sun.ac.za> EJVW at sun.ac.za
Fri Aug 5 16:43:22 SAST 2011


Hallo Wouter en Lucia

Ek is ook tevrede met die Search box soos hy nou is. Wat my net bekommer is die volgende:
Lucia, dalk kan jy hiermee help:

1.       Waar gaan die opleidingskalender op die landing page van die nuwe tuisblad wees? Voorstel dalk onder Top ten links?

2.       Waar gaan die selfhelp guides wat op die oomblik onder HOW DO I ingesit is kom? Ek sien op die oomblik nog net Get library training? Ens. onder die drop down, maar nog nie enige aanduiding waar HOW DO I search and find books, borrow, request and order books, request and order articles, search and find scientific articles in databases, get off-campus access ens. gaan kom nie.
[cid:image003.png at 01CC538E.CA15F5C0]

Groete
Elbie
From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Du Plessis, Pieter <pdupless at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 14:57
To: Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>; Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Nee, ek verkies die 2 a-z lyste op die Search Box. Dit is lekker "in the face" van gebruikers en nie weggesteek onder iets anders nie. Ek dink ook nie die Search box word daarmee oorlaai nie, want die teks is kleiner, maar duidelik.

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 14:39
To: Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Dankie vir aanstuur Wouter.

So, al wat oorbly vir SEARCH & FIND is:

E-reference shelf
E-newspapers
New acquisitions
Open access journals
Subject guides

Moet ons nie liewer Databases A-Z list en E-Journals A-Z list onder SEARCH & FIND sit nie - eerder as om dit so in te druk op die Search Box. Dit pla my sedert dat dié skakels in die Search Box is. As dit een klik weg is onder SEARCH & FIND behoort dit tog nie 'n probleem te wees nie.

Wat dink julle?

Groete
Delene

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 12:25
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Hallo,

Die finale formaat van die Search Box soos ooreengekom in gister se webkomitee vergadering is nou gelaai by: http://www.lib.sun.ac.za/searchbox/index.html.  Let asb op dat die twee A-Z skakels wat op die "Books & Articles" tab bygevoeg is nie reg sal vertoon in Internet Explorer 6 of Internet Explorer 7 nie omdat die nodige CSS filters hiervoor nog nie aangebring is nie.

Ek het ook die "ABOUT US" navbar inskrywing na regs geskuif soos al voorheen versoek is.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110805/eff8ef45/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image003.png
Type: image/png
Size: 116474 bytes
Desc: image003.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110805/eff8ef45/attachment-0001.png>


More information about the Wcm mailing list