[Wcm] Search Box funksionaliteit

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Fri Aug 5 15:13:15 SAST 2011


Hi Delene,

Jy moet onthou dat die Information Architecture van die NavBar is bedoel om 'n volledige stel dienste te weerspieël.  Die idee is nie om dit wat binne die SB vertoon uit die IA te los nie.  Die Books inskrywing onder SEARCH & FIND koppel direk na die Books-opsie in SUNSearch en die Articles inskrywing direk na die Search-opsie in SUNSearch, ens.  Ons het reeds die skakels vir al die IA inskrywings met bSOLVe gefinaliseer.

Die IA is in detail met NimbleMind deurtrap om seker te maak dit voldoen in al ons kliente se behoeftes - ek dink ons moet wegbly van enige verandering hieraan.  Dit was slegs die SB wat nog deur die Bib self verfyn moes word.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

From: Du Plessis, Pieter <pdupless at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 02:57 PM
To: Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>; Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: RE: Search Box funksionaliteit

Nee, ek verkies die 2 a-z lyste op die Search Box. Dit is lekker "in the face" van gebruikers en nie weggesteek onder iets anders nie. Ek dink ook nie die Search box word daarmee oorlaai nie, want die teks is kleiner, maar duidelik.

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 14:39
To: Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Dankie vir aanstuur Wouter.

So, al wat oorbly vir SEARCH & FIND is:

E-reference shelf
E-newspapers
New acquisitions
Open access journals
Subject guides

Moet ons nie liewer Databases A-Z list en E-Journals A-Z list onder SEARCH & FIND sit nie - eerder as om dit so in te druk op die Search Box. Dit pla my sedert dat dié skakels in die Search Box is. As dit een klik weg is onder SEARCH & FIND behoort dit tog nie 'n probleem te wees nie.

Wat dink julle?

Groete
Delene

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 12:25
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Hallo,

Die finale formaat van die Search Box soos ooreengekom in gister se webkomitee vergadering is nou gelaai by: http://www.lib.sun.ac.za/searchbox/index.html.  Let asb op dat die twee A-Z skakels wat op die "Books & Articles" tab bygevoeg is nie reg sal vertoon in Internet Explorer 6 of Internet Explorer 7 nie omdat die nodige CSS filters hiervoor nog nie aangebring is nie.

Ek het ook die "ABOUT US" navbar inskrywing na regs geskuif soos al voorheen versoek is.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110805/dcf20cf5/attachment-0001.html>


More information about the Wcm mailing list