[Wcm] SharePoint webblad finale "release" voltooi

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Sat Oct 15 09:56:34 SAST 2011


Hallo,

Die finale aanpassings op die SharePoint webblad is deur bSOLVe gemaak en deur IT oorgedra na die Produksie bediener sodat inhoudvaslegging weer kan voortgaan.  Ons het die funksionaliteit getoets en dit werk goed - julle sal kan sien dat die nuwe tabel styl outomaties op al die "tables" toegepas is wat reeds geskep is.  Ons sal later weer verdere instruksies uitstuur indien nodig, maar inhoudvaslegging en hersiening van die huidige inhoud kan weer voortgaan.

Groete,
Wouter
________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20111015/cc6c1cd1/attachment.html>


More information about the Wcm mailing list