[Wcm] Skakels na nuwe webblad aanpas

Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> Wklap at sun.ac.za
Thu Dec 22 10:54:48 SAST 2011


Hallo FB's (+ ander personeel),

Alle skakels wat vanaf die volgende bronne na ons ou webblad wys moet verander word om na ons nuwe webblad te wys:

Nagraadse portaal (www.sun.ac.za/postgrad<http://www.sun.ac.za/postgrad>) - Natasja/Wouter
Voorgraadse portaal (www.mymaties.com<http://www.mymaties.com>) - Natasja/Wouter (ons sal so bietjie moet slyp aan hierdie blad ook...dit reflekteer beslis nie meer die Biblioteek se huidige status nie)
WebSTudies - alle FB's
US webtuiste (Afr + Eng) - reeds deurgegee vir bywerking aan IT

Ek het ook 'n versoek gerig dat die http://library.sun.ac.za/index.htm blad outomaties verwys na http://library.sun.ac.za/English/Pages/default.aspx.  Dit is veral van toepassing op rekenaars in die Leersentrum, e-klaskamer, Navorsingsentrum en alle oopvloer rekenaars in die JSG en takbiblioteke wie se weblesers outomaties oopmaak op http://library.sun.ac.za/index.htm en dan 'n foutboodskap vertoon.  LET WEL: tot tyd-en-wyl hierdie outomatiese verwysing werk kan die SharePoint webblad bereik word deur of die "/index.htm" gedeelte uit te wis, of om net weer http://library.sun.ac.za in te tik.  Die Bib-IT afdeling sal egter wel die profiele op daardie rekenaars so spoedig moontlik aanpas sodat die weblesers voortaan net op http://library.sun.ac.za oopmaak.

"Bookmarks" in weblesers is vir eers nog 'n kopseer waarvoor ons nog geen oplossing het nie.  Die ou webblad is egter nog steeds by http://www.lib.sun.ac.za/library beskikbaar.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Head: Information Technology, Library and Information Service
Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>


________________________________
E-pos vrywaringsklousule

Hierdie e-pos mag vertroulike inligting bevat en mag regtens geprivilegeerd wees en is slegs bedoel vir die persoon aan wie dit geadresseer is. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel dat u hierdie dokument geensins mag gebruik, versprei of kopieer nie. Stel ook asseblief die sender onmiddellik per telefoon in kennis en vee die e-pos uit. Die Universiteit aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of uitgawe wat voortspruit uit hierdie e-pos en/of die oopmaak van enige l?ers aangeheg by hierdie e-pos nie.

E-mail disclaimer

This e-mail may contain confidential information and may be legally privileged and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone, and delete the e-mail. The University does not accept liability for any damage, loss or expense arising from this e-mail and/or accessing any files attached to this e-mail.
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20111222/ace0097b/attachment.html>


More information about the Wcm mailing list