[Wcm] Spesifikasies vir Biblioteek mobiele webtuiste

Hilton Gibson hilton.gibson at gmail.com
Wed Aug 17 14:26:29 SAST 2011


2011/8/17 Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za> <dp2 at sun.ac.za>

> Hallo Almal****
>
> ** **
>
> Terugvoer van my kant is:****
>
> ** **
>
> **1.       **SUNSearch****
>
> Yip, dit is  die belangrikste. Dit pla my egter  dat die woord ‘SunSearch’
> nerens op die volledige tuisblad gaan feature nie (is nie op die Search Box
> nie) – nou gebruik ons dit op mobiele webtuiste – hoop  studente maak die
> konneksie.
>
I agree

> ****
>
> Gaan My Account beskikbaar wees onder SUNSearch? Anders moet ons dit
> afsonderlik lys (ek sien heelwat ander mobile bib site lys dit afsonderlik
> maar dan het hulle seker nie vir Primo nie).
>
How about "My Library" as well.

> ****
>
> **2.       **Mobile databases****
>
> Yip, sal goed wees om ‘n lys te hê van die wat mobiele weergawe het. Hoe
> lank gaan dit egter nodig wees voordat omtrent almal mobile is?****
>
> Gaan A-Z lys van databasisse en A-Z lys van e-tydskrifte onder SunSearch
> gelys word (dit is op die Search Box). In so ‘n geval sal dit nie
> afsonderlike gelys hoef te word nie.****
>
> **3.       **Library Hours and Locations****
>
> Yip, dit moet in met takbibs en al.****
>
> **4.       **AskaLibrarian****
>
> Yip, dit moet in (wonder of OCLC ‘n eenvoudiger mobiele vriendelike webvorm
> het…)****
>
> **5.       **Research Guides****
>
> Dit moet wees *Library Guides* en direk deurgaan na Libguides indeks blad
> wat meer as net vakgidse sal lys om uit te kies (is outomaties “mobile
> friendly”)
>
Is libguides "mobile" friendly. Are there examples that we can look at ?

> ****
>
> **6.       **News and Events****
>
> Ek stel voor ons los die News  en sit net Events op. Moet ons dit nie
> eerder *Calendar* noem nie? (maw dieselfde terminologie as op die
> volledige website)
>
Agreed.

> ****
>
> **1.       **About SUNLibrary****
>
> Ek glo nie ons hoef die gewone About inligting op mobiele webtuiste te hê
> nie. As daar inligting is oor *SUNLibrary Mobile* kan dit hier inkom, bv
> beperkinge van mobiele webtuiste ens.
>
Replace with "My Library" see above.

> ****
>
> ** **
>
> Groete****
>
> Delene****
>
> ** **
>
> ** **
>
> ** **
>
> ** **
>
> *From:* wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za
> [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] *On Behalf Of *Klapwijk, WOUTER <
> wklap at sun.ac.za>
> *Sent:* 15 August 2011 22:22
> *To:* wcm at lists.lib.sun.ac.za
> *Subject:* [Wcm] Spesifikasies vir Biblioteek mobiele webtuiste****
>
> ** **
>
> Hallo,****
>
> ** **
>
> Ons is in die proses om 'n spesifikasie saam te stel vir 'n eerste mobiele
> webtuiste vir die Biblioteek.  Hierdie mobiele webtuiste word saam met die
> konvensionele webtuiste op 1 November gelanseer en moet 'n basiese weergawe
> wees van die kern dienste wat die Biblioteek op 'n mobiele platform wil
> beskikbaar stel.  Mobiele webtuistes is vir die akademiese biblioteek domein
> grotendeels nog 'n nuwe inisiatief en daar moet verkieslik daarteen gewaak
> word om dit slegs as 'n mobiele ekwivalent van 'n konvensionele webtuiste te
> beskou.  Die tipiese gedrag en behoeftes van mobiele gebruikers moet in ag
> geneem word – soms 'n moeilike ding om te doen as mens self nie gereeld 'n
> mobiele gebruiker is nie.****
>
> ** **
>
> *VOORBEELDE*****
>
> Om ons denke te help rigting gee kyk gerus na die volgende wiki blad waar
> verskeie voorbeelde van mobiele akademiese biblioteek webtuistes gelys word:
>  http://www.libsuccess.org/index.php?title=M-Libraries.****
>
> ** **
>
> Let op dat meeste van hierdie webtuiste sal die konvensionele weergawe
> binne jou webleser laai omdat dit bespeur dat jy 'n werkstasie gebruik om
> toegang te verkry, so dit is die beste as 'n WAP foon of smartphone gebruik
> word om toegang te verkry.  Indien jy nie toegang tot so 'n apparaat het nie
> is dit nie nodig om na voorbeelde op die lys te kyk nie.****
>
> ** **
>
> *VEREISTES*****
>
> Wat ons probeer bereik is om die 5 – 6 kern dienste wat ons op 'n mobiele
> platform wil beskikbaar stel te identifiseer.  Ina het die onderstaande
> skermafdruk saamgestel as 'n voorbeeld van sulke tipe van dienste.  Dit kan
> as vertrekpunt gebruik word om die dienste te identifiseer, of selfs as 'n
> finale stel dienste te dien.  Dit is egter belangrik dat ons ten minste *
> eenmalig* vooraf biblioteekpersoneel se insette in die verband kry, want
> dit is die personeel wat mettertyd eienaarskap van hierdie platform gaan
> neem.****
>
> ** **
>
> Stuur asb julle voorkeure terug na hierdie lys, of stel 'n lys saam wat
> tydens die webkomitee vergadering Donderdag voorgelê kan word indien jy die
> vergadering gaan bywoon of iemand namens jou.****
>
> ** **
>
> [image: cid:image001.png at 01CC5CDB.A7F0EF80]****
>
> ** **
>
> Groete,****
>
> Wouter****
>
> ________________________________________________________****
>
> Wouter Klapwijk****
>
> Senior software specialist****
>
> Library and Information Service, Stellenbosch University****
>
> Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270****
>
> http://library.sun.ac.za****
>
> _______________________________________________
> Wcm mailing list
> Wcm at lists.lib.sun.ac.za
> http://lists.lib.sun.ac.za/mailman/listinfo/wcm
>
>


-- 
Hilton Gibson
Systems Administrator
JS Gericke Library
Room 1025D
Stellenbosch University
Private Bag X5036
Stellenbosch
7599
South Africa

Cell: +27 846 464 758 | Phone: +27 21 808 4100
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110817/09bb8a85/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image001.png
Type: image/png
Size: 34419 bytes
Desc: not available
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110817/09bb8a85/attachment-0001.png>


More information about the Wcm mailing list