[Wcm] Search Box funksionaliteit

Van Wyk, Elbie <ejvw@sun.ac.za> EJVW at sun.ac.za
Sun Aug 7 08:17:43 SAST 2011


Hallo Wouter

Een laaste opmerking oor die Search Box funksionaliteit. In Lucia se notas skryf sy:

"In die algemeen moet FAQs, handleidings en tutoriale ook ingevoeg word waar die betrokke diens of bron aangebied word. Ek sien nie dat daar voorsiening daarvoor gemaak word op die Search box nie. Kan "guide" asb. ingevoeg word net onder Advanced Search by books + articles, SUNScholar en shortloans. Daar moet asb. ook op al die webblaaie van toepassing voorsiening gemaak word sodat FAQs, handleidings en tutoriale ook ingevoeg kan word waar die betrokke diens of bron aangebied word.
Lucia, dalk moet ons ook net na die gedeelte oor Information Sources onder die HOW DO I kyk. Die lys is te lank. Ek stel voor dat dit onderverdeel word in books, theses en articles.

Groete
Elbie

________________________________
From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Van Wyk, Elbie <ejvw at sun.ac.za> [EJVW at sun.ac.za]
Sent: 06 August 2011 07:09 PM
To: Schoombee, LUCIA <lcs1 at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Nolte, ELDA <ean at sun.ac.za>
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Hallo Lucia

Dankie vir die aanstuur van die riglyne wat jy opgestel het op grond van die uitleg wat destyds met Nimblemind ooreengekom is. Dit lyk vir my alles baie logies en goed uiteengesit en vir die eerste keer het ek 'n beter idee waar al die IG goed gaan kom. Dit is vir my ook belangrik dat die FAQs, handleidings en tutoriale ook ingevoeg word waar die betrokke diens of bron aangebied word. My keel trek net toe omdat ek besef dat omtrent al ons bestaande opleidingsmateriaal met die oorskakeling na die nuwe webblad en nuwe gesiggie van SUNSearch oorgedoen sal moet word! Daar lê 'n baie besige res van die jaar vir ons almal voor.

Ek hou ook van die idee om wel 'n inskywing te maak onder services na information literacy. Nee ek het ook nog nie 'n e-lokaal webblad nie. :(.

Al kritiek wat ek regtig op hierdie stadium het is die kalender wat so klein is. As ek 'n student is gaan ek def. nie weet ek moet daarop kliek om te bespreek nie. Is daar dalk 'n kans om dit opleiding & events calender te noem. Hou ook van die idee dat daar net een kalender vir alle opl vg en ng asook alle events moet wees.

Groete
Elbie


________________________________
From: Schoombee, LUCIA <lcs1 at sun.ac.za>
Sent: 06 August 2011 02:05 PM
To: Van Wyk, Elbie <ejvw at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Nolte, ELDA <ean at sun.ac.za>
Subject: RE: Search Box funksionaliteit

Hi Elbie

Sien asb aangeheg riglyne wat ek opgestel het op grond van die uitleg wat destyds met Nimblemind ooreengekom is.   Ons kan dit verder bespreek as dit nodig is (asook met FBs om terminologie reg te kry).  Ek is nie seker of ek alles gedek het nie.

Wat die kalender betref - Daar is by die “library hours” ‘n skakel na die kalender …  dalk ‘n bietjie te klein :(.  Ons het nog nie daaroor gepraat of die Kalender net vir opleiding sal wees en of dit vir ander “events” ook sal wees nie.  Ek is ten gunste van een kalender.

Dit sal goed wees as dit in die Top Ten Links (Quick Links) ook gelys word.

Groete, Lucia

Ook aangeheg is die sitemapping-lys waar ek “jou” blaaie gemerk het.  Jy kan ook net daarna kyk om seker te maak dat ons niks mis nie.  Dit sal wonderlik dat die Infolit-goed laat vaar word!

[cid:image005.png at 01CC5441.EEDA8ED0]
Lucia Schoombee
Navorsingsteun | Research support
Tel.: + 27 (0) 21 808-2125  • Faks | Fax: + 27 (0) 21 808-3723 • Web: www.sun.ac.za/library<http://library.sun.ac.za/>
[cid:image006.jpg at 01CC5441.EEDA8ED0]<http://www.sun.ac.za/library>

From: Van Wyk, Elbie <ejvw at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 16:43
To: Du Plessis, Pieter <pdupless at sun.ac.za>; Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>; Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za; Schoombee, LUCIA <lcs1 at sun.ac.za>; Smith, Ina <ismith at sun.ac.za>; Malherbe, N, Mev <nmalherbe at sun.ac.za>
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: RE: Search Box funksionaliteit

Hallo Wouter en Lucia

Ek is ook tevrede met die Search box soos hy nou is. Wat my net bekommer is die volgende:
Lucia, dalk kan jy hiermee help:

1.       Waar gaan die opleidingskalender op die landing page van die nuwe tuisblad wees? Voorstel dalk onder Top ten links?

2.       Waar gaan die selfhelp guides wat op die oomblik onder HOW DO I ingesit is kom? Ek sien op die oomblik nog net Get library training? Ens. onder die drop down, maar nog nie enige aanduiding waar HOW DO I search and find books, borrow, request and order books, request and order articles, search and find scientific articles in databases, get off-campus access ens. gaan kom nie.
[cid:image003.png at 01CC5390.CA4E8000]

Groete
Elbie
From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Du Plessis, Pieter <pdupless at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 14:57
To: Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>; Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Nee, ek verkies die 2 a-z lyste op die Search Box. Dit is lekker “in the face” van gebruikers en nie weggesteek onder iets anders nie. Ek dink ook nie die Search box word daarmee oorlaai nie, want die teks is kleiner, maar duidelik.

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Pretorius, Delene <dp2 at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 14:39
To: Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>; wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: Re: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Dankie vir aanstuur Wouter.

So, al wat oorbly vir SEARCH & FIND is:

E-reference shelf
E-newspapers
New acquisitions
Open access journals
Subject guides

Moet ons nie liewer Databases A-Z list en E-Journals A-Z list onder SEARCH & FIND sit nie - eerder as om dit so in te druk op die Search Box. Dit pla my sedert dat dié skakels in die Search Box is. As dit een klik weg is onder SEARCH & FIND behoort dit tog nie ‘n probleem te wees nie.

Wat dink julle?

Groete
Delene

From: wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za [mailto:wcm-bounces at lists.lib.sun.ac.za] On Behalf Of Klapwijk, WOUTER <wklap at sun.ac.za>
Sent: 05 August 2011 12:25
To: wcm at lists.lib.sun.ac.za
Cc: Kobus Ehlers (kobuse at nimblemind.co.za)
Subject: [Wcm] Search Box funksionaliteit

Hallo,

Die finale formaat van die Search Box soos ooreengekom in gister se webkomitee vergadering is nou gelaai by: http://www.lib.sun.ac.za/searchbox/index.html.  Let asb op dat die twee A-Z skakels wat op die “Books & Articles” tab bygevoeg is nie reg sal vertoon in Internet Explorer 6 of Internet Explorer 7 nie omdat die nodige CSS filters hiervoor nog nie aangebring is nie.

Ek het ook die “ABOUT US” navbar inskrywing na regs geskuif soos al voorheen versoek is.

Groete,
Wouter

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>

-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110807/615af80a/attachment-0001.html>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image005.png
Type: image/png
Size: 30327 bytes
Desc: image005.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110807/615af80a/attachment-0002.png>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image006.jpg
Type: image/jpeg
Size: 4470 bytes
Desc: image006.jpg
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110807/615af80a/attachment-0001.jpg>
-------------- next part --------------
A non-text attachment was scrubbed...
Name: image003.png
Type: image/png
Size: 116474 bytes
Desc: image003.png
URL: <http://lists.lib.sun.ac.za/pipermail/wcm/attachments/20110807/615af80a/attachment-0003.png>


More information about the Wcm mailing list